‘n Voorspoedige 2019 word vir al ons T Roos  kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.

‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.

‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.

Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg  van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële raadgewer vir spesifieke en gedetailleerde advies. (E&OE)

Print Friendly, PDF & Email