Category: Internal (page 1 of 2)

MET DIE LAASTE NUUSBRIEF VAN 2018

Nog ‘n jaar is verby en met die laaste nuusbrief van  2018 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2019 toewens. Aan al ons personeel baie dankie vir die hardewerk en suksesvolle 2018. Mag elkeen van julle die feestyd en ruskans geniet en kom veilig terug.

Hierdie artikel is ʼn algemene inligtingsblad en moet nie as professionele advies beskou word nie. Geen verantwoordelikheid word aanvaar vir enige foute, verlies of skade wat ondervind word as gevolg  van die gebruik van enige inligting vervat in hierdie artikel nie. Kontak altyd ʼn finansiële raadgewer vir spesifieke en gedetailleerde advies. (E&OE)

Print Friendly, PDF & Email

VOORSPOEDIGE NUWEJAAR

’n Voorspoedige 2018 word vir al ons T Roos kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ’n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.’n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.

Ons wil ook die nuwe personeel verwelkom wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ’n aanwins tot die praktyk sal wees.


We wish all our T Roos clients and staff a prosperous 2018! May each of you enjoy a year of unconditional love, never-ending peace, success and happiness. May you live God’s dream for your life every day.

A warm welcome to all our staff, we trust you have enjoyed the festive season and are well-rested.

We would also like to welcome the new staff who joined our T Roos “family”, we know you will enjoy it very much and trust that you will be an asset to the practice.

Print Friendly, PDF & Email

WELKOM 2017

‘n Voorspoedige 2017 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.

‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.

‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.

Print Friendly, PDF & Email

2016 GROETE VANAF T ROOS EN KIE

BloksMet die laaste nuusbrief van 2016 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2017 toewens. Baie dankie aan al die personeel vir die hardewerk en suksesvolle 2016. Geniet die blaaskansie en kom veilig terug indien julle vêr ry.
Print Friendly, PDF & Email

‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens!

A1

Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.

‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.

‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.

Print Friendly, PDF & Email

Voorspoedige 2016

A3_des‘n Voorspoedige 2016 word vir al ons T Roos & Kie kliënte en personeel toegewens! Mag julle elkeen ‘n jaar van onvoorwaardelike liefde, nimmereindigende vrede en tonne voorspoed en geluk geniet. Mag julle elke dag God se droom vir julle lewe uitleef.

‘n Vriendelike verwelkoming aan al ons personeel, ons vertrou julle het die feestyd geniet en lekker uitgerus.

‘n Vriendelike verwelkoming ook aan die nuwe personeel wat by ons T Roos “familie” aangesluit het, ons weet julle gaan dit baie geniet hier en vertrou dat julle ‘n aanwins tot die praktyk sal wees.

Print Friendly, PDF & Email

Seisoengroete

A4_desMet die laaste nuusbrief van 2015 wil ons al ons kliënte bedank vir hulle ondersteuning en ‘n baie geseënde feestyd en voorspoedige 2016 toewens. Baie dankie aan al die personeel vir die hardewerk en suksesvolle 2015. Geniet die blaaskansie en kom veilig terug indien julle vêr ry.

Print Friendly, PDF & Email

Belangrike nuus

TRoos_A1Met ons nuusbrief gee ons graag belangrike nuus deur en hier is nog ‘n kennisgewing wat u graag na moet let.

T Roos & Kie se posadresse verander soos volg in die volgende afdelings;

Johan Paulsen

Posadres was: Posadres word:
Posbus 20141, Willows, 9301 Posbus 12009, Brandhof, 9324

Neels Grobbelaar

Posadres was: Posadres word:
Posbus 20053, Willows, 9301 Posbus 12053, Brandhof, 9324

U is welkom om dadelik gebruik te maak van ons nuwe posadresse aangesien ons ou posadresse reeds gesluit is.

Print Friendly, PDF & Email

Geseënde Paasfees

April_pic4Johannes 3: 16 – “God het die wêreld so liefgehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê.”

Mag elkeen ‘n wonderlike Paasfees beleef en die liefde van ons Hemelse Vader ervaar deur die wete dat Jesus vir elkeen van ons sondes gesterf het.

Lukas 24:6 ‘Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy nog in Galiléa was.”

Hy het opgestaan!

Alle eer aan Vader God!

Print Friendly, PDF & Email

Ons sê totsiens…

A5_TRoos Personeel (16)Aan De Wet Claassens wat T Roos en Kie verlaat aan die einde van Januarie.

Dit was vir ons ‘n plesier en ‘n voorreg om saam met jou te kon werk.

Dankie vir die voorbeeld van toegewydheid en leierskap wat so deel is van jou.

Jy het elkeen van ons geïnspireer en vir baie pret in die kantoor gesorg. Ons gaan jou baie mis.

Ons bid vir jou die Vader se seën toe en voorspoed met die nuwe uitdaging wat vir jou voorlê.

Print Friendly, PDF & Email
Older posts

© 2019 T Roos

Theme by Anders NorenUp ↑